For me, stud breeding is, to a large extent, about serving commercial farmers and fellow breeders. It doesn’t make sense to sell a bull or a cow and not help the client succeed with their cattle. Successful cattle farming involves many components. By assisting new breeders with selections, herd management, biosecurity, nutrition, marketing, and more, you can build sustainable relationships with them.

Stud breeders must emphasize the value of good bulls and genetics to new breeders and commercial farmers. I firmly believe there’s room for everyone under the sun, and if your client isn’t successful, you won’t be either.

Stoetteling is vir my tot ’n groot mate ’n diens aan die kommersiële boer en ook aan mede-telers. Vir my maak dit nie sin om ‘n bul of ‘n koei te verkoop en jy kan nie die kliënt help om suksesvol met sy beeste te boer nie. Daar is soveel komponente in suksesvolle beesboerdery. Deur nuwe telers te help met seleksies, kuddebestuur, biosekuriteit, voeding, bemarking en soveel meer, kan jy volhoubaar met hom besigheid doen.

Stoettelers moet by nuwe telers en kommersiële boere die waarde van goeie bulle en dus goeie genetika tuisbring. Ek voel ook dat daar vir almal plek onder die son is, en as jou kliënt nie suksesvol is nie, gaan jy aan die einde van die dag ook nie suksesvol wees nie.

Syferfontein Assistance to Breeders Image